PSALMS 119:143 - Compare All Versions

PSALMS 119:143 AFR83 (Afrikaans 1983)

Al oorval angs en benoudheid my, in u gebooie bly ek my verlustig.

PSALMS 119:143 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Benoudheid en angs het my getref, maar u gebooie is my verlustiging.

PSALMS 119:143 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Angs en benoudheid sak op my toe, maar u gebooie is my vreugde.

PSALMS 119:143 DB (Die Boodskap)

Al kom ek vragte vol probleme teë, nogtans geniet ek dit om u voorskrifte te lees en daaroor na te dink.

PSALMS 119:143 ABA (Bybel vir almal)

Toe ek swaargekry het en toe dit sleg gegaan het met my, was dit vir my lekker om u gebooie te hou.

PSALMS 119:143 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Benoudheid en angs het my oorval, maar u gebooie is my vreugde.

PSALMS 119:143 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Benoudheid en benoudheid het my aangegryp, maar U gebooie is my behae.