PSALMS 119:140
PSALMS 119:140 Bybel vir almal (ABA)
Die dinge wat U sê, is baie waar. Ek, u dienaar, is lief vir wat U sê.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:140 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U woord is deur en deur gelouter, en u kneg het dit lief.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:140 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U beloftes is deeglik beproef; u dienaar het dit lief.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:140 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U woord is volkome gelouter en u dienskneg het dit lief.
Deel
Lees PSALMS 119