PSALMS 119:137 - Compare All Versions
PSALMS 119:137 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
HERE, U is regverdig, en reg is u verordeninge.
Deel
PSALMS 119 AFR53PSALMS 119:137 AFR83 (Afrikaans 1983)
U is regverdig, Here, wat U bepaal, is reg.
Deel
PSALMS 119 AFR83PSALMS 119:137 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Regverdig is U, HERE, en u beslissings is reg.
Deel
PSALMS 119 AFR20PSALMS 119:137 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
TZADDI. Regverdig is U, o HERE, en opreg is U oordele.
Deel
PSALMS 119 CAB23PSALMS 119:137 DB (Die Boodskap)
Here, U is altyd reg; U doen heeltyd die regte dinge.
Deel
PSALMS 119 DBPSALMS 119:137 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
HERE, U is regverdig, en u oordele is reg.
Deel
PSALMS 119 NLV