PSALMS 119:129
PSALMS 119:129 Die Boodskap (DB)
Wat U sê, is wonderlik; daarom bêre ek dit diep in my hart weg.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:129 Bybel vir almal (ABA)
Wat U sê, is wonderlik, daarom doen ek wat U sê.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:129 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U getuienisse is wonderbaar; daarom bewaar my siel hulle.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:129 Afrikaans 1983 (AFR83)
U verordeninge is wonderlik, daarom kom ek hulle na.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:129 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U bepalings is wonderlik; daarom hou ek daarby.
Deel
Lees PSALMS 119