PSALMS 119:122
PSALMS 119:122 Bybel vir almal (ABA)
U moet vir my, u dienaar, belowe dat U dit goed sal laat gaan met my. U moenie dat hoogmoedige mense my verdruk nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:122 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees borg vir u kneg ten goede; laat vermeteles my nie verdruk nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:122 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tree tog vir my in dat dit met my goed kan gaan, moenie toelaat dat hovaardige mense my verdruk nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:122 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarborg die goeie vir u dienskneg; vermeteles moet my nie verdruk nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:122 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sorg vir U dienaar ten goede; laat hoogmoediges my nie verdruk nie.
Deel
Lees PSALMS 119