PSALMS 119:121
PSALMS 119:121 Bybel vir almal (ABA)
Ek het reg gedoen aan mense en ek het gelewe soos U wil hê. U moenie vir my los sodat mense my verdruk nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:121 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het reg en geregtigheid gedoen: gee my nie oor aan my verdrukkers nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:121 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het gedoen wat reg en regverdig is, moet my tog nie oorgee aan die genade van dié wat my veronreg nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:121 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek doen wat billik en reg is; moet my nie aan my verdrukkers oorlaat nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:121 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
AIN. Ek het reg en geregtigheid gedoen; laat my nie oor aan my verdrukkers nie.
Deel
Lees PSALMS 119