PSALMS 119:118
PSALMS 119:118 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U verwerp almal wat van u voorskrifte afwyk. Hulle ontrou lei tot selfbedrog.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:118 Bybel vir almal (ABA)
U hou nie van mense wat ongehoorsaam is aan u wette nie, want hulle is vals, hulle wil mense bedrieg.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:118 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U verag almal wat van u insettinge afdwaal, want hulle bedrieëry is leuens.
Deel
Lees PSALMS 119