PSALMS 119:116
PSALMS 119:116 Bybel vir almal (ABA)
U moet my regop hou, soos U belowe het, dan sal ek aanhou lewe, U moet my help, sodat ek kan aanhou hoop.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:116 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ondersteun my volgens u belofte, dat ek kan lewe; en maak my nie beskaamd vanweë my hoop nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:116 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat my vas staan soos U beloof het, dat ek kan lewe, dat ek nie teleurgestel sal wees in my verwagting nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:116 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ondersteun my, volgens u woord, sodat ek kan lewe; laat my nie beskaamd staan oor my hoop nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:116 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ondersteun my volgens U woord, dat ek kan lewe, en laat my nie beskaamd staan oor my hoop nie.
Deel
Lees PSALMS 119