PSALMS 119:112 - Compare All Versions
PSALMS 119:112 ABA (Bybel vir almal)
Ek het besluit om altyd te doen wat u wette sê, so lank soos ek lewe.
Deel
PSALMS 119 ABAPSALMS 119:112 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Ek het my hart geneig, om u insettinge te betrag, vir ewig, tot die einde toe.
Deel
PSALMS 119 AFR53PSALMS 119:112 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ek lê my daarop toe om u voorskrifte altyd uit te voer, tot die einde toe.
Deel
PSALMS 119 AFR83PSALMS 119:112 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek rig my hart daarop om u voorskrifte uit te voer – vir altyd, tot die einde toe.
Deel
PSALMS 119 AFR20PSALMS 119:112 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het my hart geneig om U insettinge altyd te doen, tot die einde toe.
Deel
PSALMS 119 CAB23PSALMS 119:112 DB (Die Boodskap)
Met my hele lewe wil ek net doen wat U sê, elke dag, van nou af tot die einde toe.
Deel
PSALMS 119 DBPSALMS 119:112 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek wil leef volgens u voorskrifte, vir altyd, tot die einde toe.
Deel
PSALMS 119 NLV