PSALMS 119:109
PSALMS 119:109 Bybel vir almal (ABA)
Daar is altyd mense wat my wil doodmaak, maar ek vergeet nie wat U vir ons geleer het nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:109 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My lewe is altyddeur in my hand; nogtans vergeet ek u wet nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:109 Afrikaans 1983 (AFR83)
My lewe is gedurig in gevaar, maar u wet verontagsaam ek nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:109 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My lewe is voortdurend in my hande; maar u wet vergeet ek nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:109 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My siel is altyddeur in my hand, maar ek vergeet U wet nie.
Deel
Lees PSALMS 119