YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:107

PSALMS 119:107 Bybel vir almal (ABA)

Dit gaan baie baie sleg met my, U moet my laat aanhou lewe, soos U gesê het.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:107 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek is baie diep neergedruk; HERE, maak my lewend na u woord!

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:107 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek ly swaar, Here, hou my in die lewe, soos U beloof het.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:107 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek is baie terneergedruk; HERE, maak my lewend volgens u woord!

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:107 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek is baie verdruk; maak my lewend, HERE, volgens U woord.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:107 Die Boodskap (DB)

Here, dit gaan nou baie sleg met my. Kom help my tog, soos U belowe het.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:107 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het baie swaargekry, HERE. Vernuwe my lewe volgens u woord.

Deel
Lees PSALMS 119
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's