PSALMS 119:104
PSALMS 119:104 Bybel vir almal (ABA)
Ek verstaan wat U beveel het, daarom haat ek alles wat vals is.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:104 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Uit u bevele kry ek verstand; daarom haat ek elke leuenpad.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:104 Afrikaans 1983 (AFR83)
U bevele gee my insig, daarom haat ek elke verkeerde pad.
Deel
Lees PSALMS 119