PSALMS 119:103
PSALMS 119:103 Bybel vir almal (ABA)
Dit is lekker om te praat oor die dinge wat U belowe het, dit is lekkerder as heuning.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:103 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe soet is u beloftes vir my verhemelte, meer as heuning vir my mond.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:103 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe aangenaam is u woord, soeter as heuning in die mond.
Deel
Lees PSALMS 119