YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:10

PSALMS 119:10 Bybel vir almal (ABA)

Ek wil naby U wees met my hele hart, U moet keer dat ek nie ongehoorsaam is aan u gebooie nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek soek U met my hele hart; laat my nie afdwaal van u gebooie nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek wil aan U gehoorsaam wees met my hele hart, laat my nie afwyk van u gebooie nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Met my hele hart soek ek U; laat my tog nie afdwaal van u bevele nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Met my hele hart het ek U gesoek; laat my nie van u gebooie afdwaal nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:10 Die Boodskap (DB)

Ek het net een doel: om U gelukkig te maak! Help my dat ek alles sal doen wat U wil hê.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met my hele hart soek ek U; moenie dat ek afdwaal van u gebooie nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:10

PSALMS 119:10 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's