PSALMS 119:1
PSALMS 119:1 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met die mense wat heeltemal reg lewe, die mense wat lewe soos die Here vir hulle geleer het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
WELGELUKSALIG is die opregtes van weg, wat in die wet van die HERE wandel.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met dié wat onberispelik lewe, dié wat wandel volgens die woord van die Here.
Deel
Lees PSALMS 119