PSALMS 118:23
PSALMS 118:23 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het dit laat gebeur, dit was vir ons 'n wonderwerk.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit het van die HERE gekom; dit is wonderbaar in ons oë.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is deur die Here gedoen en is 'n wonder in ons oë!
Deel
Lees PSALMS 118