PSALMS 118:11
PSALMS 118:11 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer hulle my aanval van al die kante, ja, wanneer hulle my van al die kante aanval, dan sal ek hulle terugjaag, want die Here help my.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het my omsingel, my van alle kante bestorm. In die Naam van die Here het ek hulle aanval afgeslaan.
Deel
Lees PSALMS 118