YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 117:2

PSALMS 117:2 Bybel vir almal (ABA)

want Hy doen altyd wat Hy belowe het, Hy bly altyd dieselfde. Julle moet die Here prys!

Deel
Lees PSALMS 117

PSALMS 117:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!

Deel
Lees PSALMS 117

PSALMS 117:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

want sy liefde vir ons is sterk, aan die trou van die Here is daar geen einde nie! Prys die Here!

Deel
Lees PSALMS 117

PSALMS 117:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

want magtig oor ons is sy troue liefde, ja, die trou van die HERE is vir ewig. Halleluja!

Deel
Lees PSALMS 117

PSALMS 117:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want sy goedertierenheid is groot oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Prys die HERE.

Deel
Lees PSALMS 117

PSALMS 117:2 Die Boodskap (DB)

Want Hy is baie lief vir julle. Hy doen wat Hy belowe het. Ja, die Here se liefde vir julle sal nooit ophou nie. Kom prys die Here!

Deel
Lees PSALMS 117

PSALMS 117:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want sy liefde is groot oor ons; die trou van die HERE bly vir altyd. Prys die HERE!

Deel
Lees PSALMS 117
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's