PSALMS 116:6
PSALMS 116:6 Bybel vir almal (ABA)
Hy beskerm jongmense wat baie min weet, Hy het my gered toe ek moedeloos was.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE bewaar die eenvoudiges; ek het swak geword, maar Hy het my gehelp.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here beskerm die hulpeloses: ek was magteloos, maar Hy het my gered.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE beskerm onkundiges; ek is nietig, maar Hy het my verlos.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE bewaar die eenvoudiges: ek is verneder, en Hy het my gehelp.
Deel
Lees PSALMS 116