PSALMS 116:16
PSALMS 116:16 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek bid tot U, want ek behoort aan U, my ma het aan U behoort, en ek behoort aan U. U het die bande losgemaak wat my vasgehou het.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ag, HERE, sekerlik, ek is u kneg, ek is u kneg, die seun van u diensmaagd; U het my bande losgemaak.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is u dienaar, Here, van my geboorte af is ek al u dienaar: U het my vrygemaak.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ag, HERE, omdat ek u dienskneg is – ja, ek is u dienskneg, die seun van u diensmeisie – het U my boeie losgemaak.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O HERE, waarlik, ek is U kneg; Ek is U dienaar en die seun van U slavin; U het my boeie losgemaak.
Deel
Lees PSALMS 116