YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 116:12

PSALMS 116:12 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het baie goeie dinge vir my gedoen. Wat kan ek vir Hom doen?

Deel
Lees PSALMS 116

PSALMS 116:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wat sal ek die HERE vergeld vir al sy weldade aan my?

Deel
Lees PSALMS 116

PSALMS 116:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe sal ek die Here vergoed vir al sy weldade aan my?

Deel
Lees PSALMS 116

PSALMS 116:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hoe kan ek die HERE vergoed vir al sy goeie dade aan my?

Deel
Lees PSALMS 116

PSALMS 116:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat moet ek die HERE vergeld vir al sy weldade aan my?

Deel
Lees PSALMS 116

PSALMS 116:12 Die Boodskap (DB)

Hoe kan ek die Here ooit vergoed vir al die goeie dinge wat Hy vir my gedoen het?

Deel
Lees PSALMS 116

PSALMS 116:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe kan ek die HERE vergeld vir al sy goeie dade aan my?

Deel
Lees PSALMS 116
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's