PSALMS 116:11
PSALMS 116:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek was baie bang, en ek het gedink daar is niemand wat ek kan vertrou nie.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ék het in my angs gesê: Alle mense is leuenaars.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
en toe ek in my vertwyfeling besef het: ek kan op geen mens staatmaak nie.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is een wat in my angstigheid gesê het: “Alle mense is leuenaars.”
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het in my haas gesê: Alle mense is leuenaars.
Deel
Lees PSALMS 116