YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 114:7

PSALMS 114:7 Bybel vir almal (ABA)

Die aarde moet bewe wanneer die Here kom, wanneer die God van Jakob kom.

Deel
Lees PSALMS 114

PSALMS 114:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Beef, aarde, voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die God van Jakob

Deel
Lees PSALMS 114

PSALMS 114:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bewe, aarde, as die Here verskyn, as die God van Jakob verskyn

Deel
Lees PSALMS 114

PSALMS 114:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sidder, aarde, voor die Heer, voor die God van Jakob

Deel
Lees PSALMS 114

PSALMS 114:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Bewe, o aarde, voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die God van Jakob

Deel
Lees PSALMS 114

PSALMS 114:7 Die Boodskap (DB)

Aarde, jy moet bewe van vrees wanneer die Here op die toneel verskyn! Bewe as die God van Jakob sy opwagting maak.

Deel
Lees PSALMS 114

PSALMS 114:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bewe, aarde, in die teenwoordigheid van die HERE, in die teenwoordigheid van die God van Jakob

Deel
Lees PSALMS 114
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's