PSALMS 113:5-6
PSALMS 113:5-6 Bybel vir almal (ABA)
Wie is soos ons God die Here? Hy sit hoog op sy troon, en Hy buig af om die hemel en die aarde te sien.
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:5-6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie is soos die HERE onse God, wat hoog woon, wat laag neersien, in die hemel en op die aarde?
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:5-6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie in die hemel of op die aarde is soos die Here ons God, wat hoog woon en hier onder alles sien?
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:5-6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie is soos die HERE, ons God, wat hoog woon, wat laag afkyk op die hemel en die aarde
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:5-6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie is soos die HERE onse God, wat in die hoogte woon, wat homself verneder om te aanskou wat in die hemel en op die aarde is!
Deel
Lees PSALMS 113