PSALMS 113:4
PSALMS 113:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is hoog bo die volke, Hy is Koning van die hemel.
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is hoog bo al die nasies; bo die hemele is sy heerlikheid.
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoog bo al die nasies heers die Here, sy mag strek selfs oor die hemele.
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoog bo al die nasies is die HERE; bo die hemel is sy heerlikheid.
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE is hoog bo al die nasies, en sy heerlikheid bo die hemel.
Deel
Lees PSALMS 113