YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 112:9

PSALMS 112:9 Bybel vir almal (ABA)

Hulle gee baie vir arm mense, hulle doen altyd reg, en mense respekteer hulle.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Pe. Hy strooi uit, hy gee aan die behoeftiges; Sade. sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid; Kof. sy horing word verhoog in eer.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy gee mildelik vir die armes. Wat hy doen, is reg en blywend. Hy geniet hoë aansien.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy deel uit, hy gee aan behoeftiges; sy geregtigheid hou stand vir altyd; met waardigheid styg sy aansien.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy het verstrooi, Hy het aan die armes gegee; sy geregtigheid is tot in ewigheid; sy horing sal met eer verhef word.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:9 Die Boodskap (DB)

Hy strooi sy besittings uit; arm mense dra hy op die hande. Hy hou nooit op om goed te doen nie. Wat ’n leefstyl! Dit bring baie eer en vreugde.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy gee ruim vir hulle in nood. Sy goeie dade word altyd onthou. Hy sal aansien hê en eer ontvang.

Deel
Lees PSALMS 112
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's