YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 112:1

PSALMS 112:1 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet die Here prys. Dit gaan goed met iemand wat die Here dien en wat baie lief is om te doen wat die Here sê.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

HALLELUJA! Alef. Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, Bet. wat 'n groot welbehae in sy gebooie het.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien, wat al sy vreugde vind in die gebooie van die Here.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Halleluja! Gelukkig is die mens wat ontsag het vir die HERE, wat groot vreugde vind in sy gebooie.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Prys die HERE. Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, wat 'n groot behae het in sy gebooie.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:1 Die Boodskap (DB)

Prys die Here! Die gelukkigste mense op aarde is hulle wat groot respek vir die Here het, wat met blydskap luister na alles wat die Here sê.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Prys die HERE! Geseënd is hy wat die HERE dien, hy wat met groot vreugde sy gebooie onderhou.

Deel
Lees PSALMS 112
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's