PSALMS 110:3
PSALMS 110:3 Bybel vir almal (ABA)
Jou soldate sal self kom wanneer jy oorlog wil maak, hulle sal gewyde klere dra. Jou jongmanne sal vir jou wees soos die dou vroeg in die oggend.
Deel
Lees PSALMS 110PSALMS 110:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U volk sal baie gewillig wees op die dag van u krygsmag; in heilige feesgewade, uit die moederskoot van die dageraad sal vir U wees die dou van u jong manskappe.
Deel
Lees PSALMS 110PSALMS 110:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
U volk is gereed vir die dag waarop u u magte monster. U jongmanne is u krag as hulle teen dagbreek aantree, geklee vir die heilige stryd.
Deel
Lees PSALMS 110