PSALMS 105:19
PSALMS 105:19 Bybel vir almal (ABA)
Josef was 'n slaaf totdat die tyd gekom het toe hy moes praat, en die Here vir hom gesê het wat hy moet sê. En wat hy gesê het, het gebeur.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
tot op die tyd dat sy woord uitgekom het, die woord van die HERE hom beproef verklaar het.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
totdat sy woorde bewaarheid is, nadat hy die toets deurstaan het met wat die Here aan hom bekend gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 105