PSALMS 104:9
PSALMS 104:9 Bybel vir almal (ABA)
U het gewys waar die grens is en U het gesê die water moenie oor die grens gaan nie, sodat die water nie weer die aarde sal toemaak nie.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Grens het U gestel waar hulle nie oor mag gaan nie; hulle mag die aarde nie weer oordek nie.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het 'n grens gestel waaroor hulle nie mag gaan nie: hulle mag die aarde nie weer oordek nie.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Grens het U gestel waaroor dit nie mag gaan nie; dit mag nie terugkeer om die aarde te bedek nie.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het 'n grens vasgestel dat hulle nie mag oorgaan nie; dat hulle nie weer omdraai om die aarde te bedek nie.
Deel
Lees PSALMS 104