PSALMS 104:4
PSALMS 104:4 Bybel vir almal (ABA)
U kies die winde om u boodskappers te wees, die vuurvlamme is u werkers.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat van die winde sy boodskappers maak, van vuurvlamme sy dienaars.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
U wat die winde u boodskappers maak, die weerligte u dienaars
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat winde sy boodskappers maak, vlammende vuur sy dienaars
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat sy engele tot geeste maak; sy bedienaars 'n vlammende vuur
Deel
Lees PSALMS 104