PSALMS 104:30
PSALMS 104:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U stuur u Gees uit, hulle word geskape; en U maak die gelaat van die aarde nuut.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:30 Bybel vir almal (ABA)
Die asem wat U gee, laat hulle lewe, U maak die aarde nuut.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
U gee die lewensasem en daar is lewe; ook uit die grond laat U nuwe lewe spruit.
Deel
Lees PSALMS 104