PSALMS 104:29
PSALMS 104:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar as U U terugtrek, is dit klaar met hulle, as U hulle asem wegneem, is hulle dood en word hulle weer stof.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:29 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer U wegkyk, dan word hulle bang, wanneer U die asem wegneem wat U vir hulle gegee het, dan sterf hulle en dan word hulle weer stof.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U verberg u aangesig, hulle word verskrik; U neem hulle asem weg, hulle sterwe en keer terug tot hul stof.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verberg U u gesig, is hulle angsbevange; neem U hulle asem weg, vergaan hulle en keer terug na die stof wat hulle was.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U verberg U aangesig, hulle is ontsteld; U slaan hulle asem weg, hulle sterf en keer terug na hul stof.
Deel
Lees PSALMS 104