PSALMS 104:24
PSALMS 104:24 Bybel vir almal (ABA)
Here, U het baie dinge gemaak, ons sien u wysheid in alles wat U gemaak het. Die aarde is vol van alles wat U gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe talryk is u werke, o HERE! U het hulle almal met wysheid gemaak; die aarde is vol van u skepsele!
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het baie dinge geskep, Here, die aarde is vol van wat U gemaak het, en tog, U het alles in wysheid geskep.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoe talryk is u werke, HERE! Alles is met wysheid deur U gemaak; die aarde is vol van wat aan U behoort.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O HERE, hoe veelvuldig is U werke! met wysheid het U hulle almal gemaak: die aarde is vol van U rykdom.
Deel
Lees PSALMS 104