PSALMS 104:22
PSALMS 104:22 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die son begin skyn, dan kom hulle terug en hulle gaan lê in die plekke waar hulle wegkruip.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die son opgaan, dan trek hulle hul terug en gaan lê in hul slaapplekke.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die son opkom, sluip hulle weg en gaan lê in hulle skuilplekke.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die son opkom, keer hulle terug en gaan rus in hulle lêplekke.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die son gaan op, hulle kom bymekaar en gaan lê hulle in hul holtes.
Deel
Lees PSALMS 104