PSALMS 104:20
PSALMS 104:20 Bybel vir almal (ABA)
U maak dit donker en dit word nag, dan kom al die bosdiere uit.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U beskik die duisternis, en dit word nag, waarin al die diere van die bos uitkruip.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
As U die donker bring en dit nag word, roer al die diere in die bos.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U laat die duisternis aanbreek en dit word nag, wanneer al die diere van die bos rondsluip.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U maak duisternis, en dit is nag, waarin al die wilde diere van die woud kruip.
Deel
Lees PSALMS 104