PSALMS 104:2
PSALMS 104:2 Bybel vir almal (ABA)
Daar is lig rondom U. U het die hemeldak styfgetrek soos 'n mens 'n tent styftrek.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat Uself omhul met die lig soos met 'n kleed, wat die hemel uitspan soos 'n tentdoek
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is met 'n kleed van lig omhul. Dit is U wat die hemelkoepel soos 'n tentdoek gespan
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U wat Uself met lig omhul, soos in 'n mantel, wat die hemel oopspan soos 'n tentdoek.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat jou bedek met lig soos met 'n kleed, wat die hemel uitsprei soos 'n gordyn
Deel
Lees PSALMS 104