PSALMS 104:19
PSALMS 104:19 Bybel vir almal (ABA)
U het die maan gemaak sodat ons sal weet wanneer dit tyd is om fees te vier. Die son weet self wanneer hy moet ondergaan.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het die maan gemaak vir die vaste tye; die son ken sy tyd om onder te gaan.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het die maan gemaak om die vaste tye mee aan te gee, die son weet wanneer om onder te gaan.
Deel
Lees PSALMS 104