PSALMS 104:15
PSALMS 104:15 Bybel vir almal (ABA)
Daar kom wyn om die mens bly te maak, olyf-olie om sy gesig te laat blink, en brood om hom sterk te maak.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en dat wyn die mens se hart kan bly maak; om die aangesig te laat blink van olie, en dat brood die mens se hart kan versterk.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
wyn om mense se harte bly te maak, olie om die gesig te versorg, kos om die mens nuwe krag te gee.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wyn wat 'n mens se hart bly maak, olie om die gesig mee blink te maak en brood wat 'n mens se hart versterk.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en wyn wat die hart van die mens bly maak, en olie om sy aangesig te laat blink, en brood wat die mens se hart versterk.
Deel
Lees PSALMS 104