PSALMS 104:14
PSALMS 104:14 Bybel vir almal (ABA)
U laat die gras groei sodat die beeste kan eet, en U gee plante wat die mense kan plant om kos uit die aarde te kry.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy laat gras uitspruit vir die diere en die plante tot diens van die mens: om broodkoring uit die aarde te laat voortkom
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
U laat gras uitspruit vir die diere, en groen plante vir die mens sodat hy sy kos uit die aarde kan kry
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is U wat gras laat groei vir die vee en plante vir die mens om te verbou, om voedsel uit die aarde voort te bring
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy laat gras groei vir die vee en plante vir die diens van die mens, om voedsel uit die aarde te laat voortkom
Deel
Lees PSALMS 104