PSALMS 10:4
PSALMS 10:4 Bybel vir almal (ABA)
Die mens wat verkeerd doen, is hoogmoedig, hy vra nie wat die Here wil hê nie. Hy maak planne, maar hy dink nie aan God nie.
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die goddelose, met sy neus in die hoogte, sê: Hy ondersoek nie: daar is geen God nie — dit is al sy gedagtes!
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Neus in die lug sê hy: “God vra tog geen rekenskap nie!” In al sy planne is daar geen plek vir God nie.
Deel
Lees PSALMS 10