PSALMS 10:13
PSALMS 10:13 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom dink die mens wat verkeerd doen dat God nie belangrik is nie? Hoekom dink hy God sal hom nie straf nie?
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die goddelose, waarom verag hy God en sê in sy hart: U soek dit nie?
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe durf die goddeloses God verag en reken Hy sal hulle nie uitvind nie?
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarom verag 'n goddelose mens God? Hy sê in sy hart U eis nie rekenskap nie.
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarom verag die goddelose God? hy het in sy hart gesê: Jy sal dit nie eis nie.
Deel
Lees PSALMS 10