PSALMS 10:10
PSALMS 10:10 Bybel vir almal (ABA)
Hy slaan mense wat hulleself nie kan help nie, hulle val op die grond, want hy is te sterk vir hulle.
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en verbryseld sink dié terneer, en die ongelukkiges val in sy mag.
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
hy slaan hom dat hy inmekaar sak. So kry hy die arme mens in die hande.
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verpletter krimp die weerlose ineen; hy val in sy mag.
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy hurk en verneder homself, sodat die armes by sy sterkes kan val.
Deel
Lees PSALMS 10