SPREUKE 8:9 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 8:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
Mense wat insig het, weet dat ek reguit praat, wie die kennis het, weet wat ek sê, is reg.
Deel
SPREUKE 8 AFR83SPREUKE 8:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
hulle is almal duidelik vir die verstandige en reg vir die wat kennis gevind het.
Deel
SPREUKE 8 AFR53SPREUKE 8:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hulle wat insig het, weet dat ek reguit praat. Hulle wat na kennis soek, weet wat ek sê, is reg.
Deel
SPREUKE 8 NLVSPREUKE 8:9 DB (Die Boodskap)
Daar is werklik niks kroms of skeefs daaraan nie. Geen geheime agendas, magspeletjies of wat ook al nie. Net egte lewenswaarhede. Gaan vra maar vir hulle wat reeds wys leef en gelukkig is. Hulle sal weet my woorde is waar.
Deel
SPREUKE 8 DBSPREUKE 8:9 ABA (Bybel vir almal)
Mense wat wil leer en wil verstaan, sal weet dat al my woorde eerlik en reg is.
Deel
SPREUKE 8 ABASPREUKE 8:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
dit is alles duidelik vir wie insig toon, en gepas vir hulle wat kennis verwerf.
Deel
SPREUKE 8 AFR20SPREUKE 8:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle is almal duidelik vir die verstandige, en reg vir die wat kennis vind.
Deel
SPREUKE 8 CAB23