SPREUKE 8:29
SPREUKE 8:29 Bybel vir almal (ABA)
Ek was daar toe Hy gesê het hoe ver die water van die see mag kom en toe Hy die fondamente van die aarde neergesit het.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
toe Hy vir die see sy grens gestel het, dat die waters sy bevel nie sou oortree nie; toe Hy die fondamente van die aarde vasgelê het
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek was daar toe Hy vir die see sy grens vasgestel het, die waters aan sy wil onderwerp het, toe Hy die fondamente van die aarde afgesteek het.
Deel
Lees SPREUKE 8