SPREUKE 8:14 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 8:14 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wie my het, het raad en behaal sukses, ek verleen insig, ek is die een wat die mag gee.
Deel
SPREUKE 8 AFR83SPREUKE 8:14 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Raad en beleid is myne, ek is die insig, sterkte is myne.
Deel
SPREUKE 8 AFR53SPREUKE 8:14 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek besit raad en goeie oordeel. Ek het insig en sterkte.
Deel
SPREUKE 8 NLVSPREUKE 8:14 DB (Die Boodskap)
“Die wysheid verskaf die regte raad, kennis en insig vir ’n gelukkige lewe. Niemand kan sonder wysheid klaarkom nie.
Deel
SPREUKE 8 DBSPREUKE 8:14 ABA (Bybel vir almal)
Ek help mense om reg te besluit en om die regte wysheid te kry, ek maak mense slim en sterk.
Deel
SPREUKE 8 ABASPREUKE 8:14 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek beskik oor raad en vindingrykheid; ek, insig, beskik oor krag.
Deel
SPREUKE 8 AFR20SPREUKE 8:14 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die raad is myne en die gesonde wysheid; ek is verstand; Ek het krag.
Deel
SPREUKE 8 CAB23