SPREUKE 8:11
SPREUKE 8:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wysheid is beter as korale, en al die kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:11 Bybel vir almal (ABA)
Ja, wysheid is beter as koraal, wysheid is beter as enige iets wat jy graag sal wil hê.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek, Wysheid, is kosbaarder as edelstene; wat jy ook al as baie werd beskou, teen my weeg dit nie op nie.
Deel
Lees SPREUKE 8