SPREUKE 7:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 7:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
maak wat ek jou voorskryf jou eie, dat jy kan lewe, maak wat ek jou leer jou eie, so eie soos die appel van jou oog.
Deel
SPREUKE 7 AFR83SPREUKE 7:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soos jou oogappel
Deel
SPREUKE 7 AFR53SPREUKE 7:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Bly daarby sodat jy kan lewe. Laat dit wat ek vir jou leer vir jou so kosbaar wees soos die appel van jou oog.
Deel
SPREUKE 7 NLVSPREUKE 7:2 DB (Die Boodskap)
Laat my voorskrifte vir jou so kosbaar soos die lewe self wees. Bind dit soos ’n stukkie lint aan jou vinger.
Deel
SPREUKE 7 DBSPREUKE 7:2 ABA (Bybel vir almal)
Jy moet dit doen sodat jy kan aanhou lewe. Die dinge wat ek vir jou leer, moet vir jou baie belangrik wees.
Deel
SPREUKE 7 ABASPREUKE 7:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kom my opdragte na, dan sal jy leef; ja, koester my onderrig soos die appel van jou oog.
Deel
SPREUKE 7 AFR20SPREUKE 7:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Onderhou my gebooie en leef; en my wet soos u oogappel.
Deel
SPREUKE 7 CAB23