YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 5:9

SPREUKE 5:9 Bybel vir almal (ABA)

As jy na haar toe gaan, dan gee jy vir 'n ander mens iets wat vir jou kosbaar moet wees, jy gee jou beste jare vir 'n wrede mens.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat jy nie jou bloei aan ander gee en jou jare aan een wat onbarmhartig is nie

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

dat jy nie jou mooiste jare verspil nie, jou beste jare aan 'n hartelose mens gee nie

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

anders gee jy jou bloeityd aan andere, jou beste jare aan 'n hartelose

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dat jy nie jou eer aan ander gee en jou jare aan die wreedaards nie.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:9 Die Boodskap (DB)

sodat jy tog nie jou mooi liggaam vir ’n ander een gee wat dit nie eens waardeer nie, sodat jy nie jou eer by iemand verloor wat jou nie eens respekteer nie

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy gaan jou lewenskrag aan ander afstaan. Jy gaan jou beste jare op ’n hartelose mens vermors.

Deel
Lees SPREUKE 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's