SPREUKE 5:3
SPREUKE 5:3 Bybel vir almal (ABA)
Dit is belangrik, want 'n slegte vrou se woorde is so soet soos heuning en so glad soos olyf-olie.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want die lippe van die vreemde vrou drup heuningstroop, en haar verhemelte is gladder as olie
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die slegte vrou se lippe drup van die heuning, haar tong is gladder as olie
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die lippe van 'n vreemde vrou drup van heuning, en gladder as olie is haar mond.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die lippe van 'n vreemde vrou drup soos 'n heuningkoek, en haar mond is gladder as olie.
Deel
Lees SPREUKE 5